2de Rat vir die 1ste week

Dinsdag, 9 Januarie 2018

Dag!

Ek het besluit om vandag in een van my twee gunstelling koffiewinkels te kom werk. Hulle internet konneksie is goed en hulle maak die lekkerste GROOTste Red Cuppacino’s – met heuning.

Dit is seker die lekkerste ding daarvan om in ‘n klein dorpie te woon – die mense ken jou en hulle raak soos ou vriende. Hoeveel mense kan sê hul het saam met die tannie van Pic ‘n Pay se seun in die klas gesit en die kassier by Shoprite ken jou ouma, ma, pa en vriende – vra altyd hoe dit gaan en kla saam oor die prys van kruideniersware.

Die beweeg rede om in koffiewinkels te werk is ietwat nuut. Ek het verlede jaar begin om dit te doen om ‘n handtjievol redes. Een om uit die huis te kom – anders gaan ek en my huismense WWIII eiehandig begin. Tweedens help dit om van tyd tot tyd van omgewing te verander, veral wanneer my lessenaar vervelig en teneurdrukkend begin word.

Laastens druk dit mens om werklik iets te doen – jy kan nie net dorp toe gaan en niks doen vir 2-3 ure nie – die illusie skep ‘n verwagting.

Today my to-do-list is a bit multi-functional. I am downloading a few episodes of my favourite series – I use these as rewards when I need motivation. I also have another chapter to summarise, an update to the restructuring of my thesis outline and framework I need to do, as well as a few corrections and improvements to a piece of work I sent my supervisor before the Christmas holidays.

Lastly I am trying to get into a good, structured exercise routine for the new year. I am a creature of habit and if it’s not in my routine – I forget about it and have zero motivation.

Yesterday’s cycling went well. I am actually a bit stiff this morning but the walk into town got rid of the worst of it. This afternoon I will tryout the Yoga workout I downloaded – I hope I am not in more pain tomorrow.

Tomorrow I am working again – first day back as the post-grad back-up for some deferred exams. Luckily its only half a day and we end at 13:00, but I still need to get up at 5:30 to be on time.

Lekker dag!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *