Die klein jakkalsies

Woensdag, 10 Januarie 2018

Vandag is daar ‘n hele span klein jakkalsies in die wingerd!

My personeelkaart werk nie meer vir toegang tot kampus nie, ek het weer ‘n sinusinfeksie aan die broei en ons kry gaste van wie ek nie vreeslik van hou nie.

The bright side is that I’m seeing some friends and colleagues and that I won’t be home for those unliked guests.

Ek help uit met ‘n groep uitgestelde eksamens vandag, so produktiwiteits gewys gaan dit nie ‘n baie produktiewe dag wees nie. Ek sal wel ‘n paar goed kan opklaar ten opsigte van die klasse wat ek hierdie jaar gee. Ek sal hopelik so bietjie leeswerk gedoen kry.

Ten opsigte van my beplande oefening het daar nie veel van gekom nie – onvoorsiene omstandighede het voorgeval.

Vandag het nog die potensiaal om goed te verloop – fingers crossed

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *