
Uittreksel:
Enige jong leser sal van hierdie boek hou, en selfs die ietwat ouer lesers wat met nostalgie die oorspronklike Peter Pan van die vorige eeu onthou. Lees gerus, “tweede regs, en reguit aan tot die oggend” (Heese, 2019:25).
Gaan lees gerus die volle lesersindruk:
https://www.litnet.co.za/peter-pan-en-laurie-deur-marie-heese-n-lesersindruk/