Die Groot Koelte – ‘n Lesersindruk (LitNet)

Uittreksel:

Die groot koelte (2019) is voorwaar ʼn leesplesier en avontuur. Felix en sy leeumaat, Leo, het alleen agtergebly in Afrika nadat al die mense weggetrek het na Antarktika. Klimaatsverandering het die landskap radikaal verander en ʼn besonderse verhaal ontvou aan die punt van Afrika. Met ʼn eerste lees is dit ʼn lekker avontuurlustige boek, maar met die tweede lees kom daar verskeie belangrike aspekte en interessante verwysings na vore.

Vir meer klik hieronder vir die volle lesersindruk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *