
As jy nou lus is vir ‘n raaisel, of ‘n speurverhaal of ‘n riller, of dalk will jy bietjie inspirasie put uit iemand anders se lewe.
Dan is hierdie boek vir jou!
Greg Owen is ‘n gewone ou, maar in “Onderwêreld” verander sy lewe handomkeer. Vir dié wat nog antwoorde soek of die Baker – gaan lees hom! Jy sal nooit kan raai wie dit is nie.
Gaan loer hier na ‘n voorsmakie: https://www.litnet.co.za/donker-web-deur-fanie-viljoen-n-resensie/
Definitief die lees en spasie op jou boekrak, of geheue (RAM), werd.