Literaal

Wat is dit?

Literal is ‘n boekklub.

Wat maak hulle anders?

https://www.instagram.com/literaal_boekklub/

Wel jy gaan hier te doen kry met lesers en boekliefhebbers van Nederland, België en Suid-Afrika. En dit is gemik op jonger lesers.

Hierdie boekklub is lit!

Dit word 1 maal per maand gehou via Zoom en dus kan al die jongmense oor die waters saam gesels oor boeke.

 

Wat is in ‘n naam?

Shakespeare het nie verniet gedink ‘n roos sal net so lekker ruik al noem jy dit blare nie. Dië naam versteek verskeie interessante betekenisse.

Literaal = Literatuur + internasionaal.

Maar daar is nog vele ander lekker bestandelde, soos:

Lit + dis baie cool of opwindend.

Lateraal denken = Manier van denken waarbij men met behelp van die verbeelding door associaties tot verrassende inzichten kan komt.

Literally = According to the most basic or original meaning of the word.

So, as jy hierdie internasionale boekklub vir jongmense en lit mense wil join, hier is die skakel: bit.ly/35TlDf4

Sien julle volgende keer daar !

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *