
Bethel is 14 jaar oud en haar lewe is meer ingewikkeld as wat mens sou dink.
Maretha Maartens se nuutste jeugboek, ook die naaswenner van die 2019 LAPA Jeugromankompetisie, is ‘n blik op ‘n belewenis.
Lees gerus die volle resensie hier: Bethel se berg deur Maretha Maartens, ’n resensie