Wolf, Wolf !

Wêreld van Wolwe – Fanie Viljoen

Na die gewildheid van weerewolwe en vampiere en allerlei ander gediertes in films en YA fiksie, is hierdie nuwe reeks in wording, beslis een vir jou moet-nog-lees-lysie.

Wat is die storie?

Joshua het ‘n noue ontkoming een aand na die skoolkonsert. Sy pa gaan stel ondersoek in, maar kom ingestorm en sê hulle moet pak. Joshua weet nie wat angaan nie en verdink sy pa van iets vreeslik.
Dit moet iets te doen he met die skoot wat hy gehoor het… dalk het sy pa iemand geskiet?

In die nuwe dorp, gebeur daar baie vreemde dinge… Die mense tree vreemd op en die skool is in die middel van ‘n groot, oorgroeide bos. Wat presies op die dorp en met Josha se pa aan die gang is, sal jy maar self moet lees om uit te vind.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *