Beurtkrag Resensie #1

Candle with text.

Om te dans — Noreen  Nolte (2017)

Lisa se lewe het handomkeer verander. Sy moes Kaap toe trek om by haar eksentrieke Ouma te gaan bly in die Paarl. Terwyl haar ma gaan mode studeer in Milaan. Lisa ontdooi en skakel mettertyd goed in by haar nuwe skool, maar alles is nie pluis in die Kaap nie.

Dinge verander weer… Alles staan op sy kop, maar dalk kan haar nuwe vriendinne, Anne en Lebo help om dinge beter te maak. Daar is ook die gawe Jaco wat langsaan bly.

Ten spyte van al die uitdagings, vind Lisa haar pad oop om te dans. Want soos Ouma dit stel – Face it boldly!

Girt dancing in grassy field, holding her hand towards the reader.

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *