Lugkastele of is dit net ‘n boekwinkel…

Ons almal weet Jaco Jacobs is ‘n meester as dit kom by lekker stories, maar hierdie boek is een vir die rekords. Hy het al verskeie gesogte pryse gewen en weet presies wat kinders van hou – al is dit spaghetti tussen jou tone….

NUUS PAS BEKEND! 

Die Boekwinkel tussen die wolke het onlangs die  Alba Bouwerprys vir Kinderliteratuur verower, ‘n toekenning deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken aan ʼn Afrikaanse kinderboek in enige genre en dit word net elke 3 jaar toegeken.

Dit is beslis ‘n teken dat jy hierdie boek moet lees!

Gaan lees gerus hierdie resensie by LitNet oor Die Boekwinkel tussen die wolke as jy nog wonder waaroor alles gaan.

Leave a Reply

Your email address will not be published.