Vakansieromanse by die groot blou

As jy aan Kaapstad dink, dink jy waarskynlik aan Kampsbaai en Clifton se spierwit strande. Die waarheid is dat daar soveel meer aan die anderkant van Tafeberg skuil.

Hierdie boek wys vir jou bietjie meer van die Skiereiland. ‘n Vakansieromanse en avontuur wat afspeel tussen Muizenberg en Simonstad en sit ‘n paar van Kalkbaai se bekendste hospots waarlik op die “map.

Gaan lees gerus die resensie van Zelda Bezuidenhout se nuutste jongvolwasse novelle oor vriendskap en die nouer verhoudings tussen mense, veral in klein dorpies, HIER op LitNet.

Leave a Reply

Your email address will not be published.