Author: Anke S. Theron

Boeke

Wat lees ek?

Ek raak met tye verveeld of moeg vir een tipe boek en daarom hou ek daarvan om keuses te hê.

Read More
Navorsing
Studies

Hoe behoort jy nou eintlik te studeer?

Hoe om te studeer : Die sprong van skool na universiteit. Jy het seker op hierdie plasing geklik, omdat jy nie ‘n idee het waar en hoe om te begin nie. Touché, jy is op universiteit wat beteken jy is ‘n slim persoon wat jou kennis wil bevorder en verbeter. Jy weet ook dat jy […]

Read More
Navorsing
Studies

Eksamen wenke

Hierdie plasing is seker die mees gesoekte en google’de onderwerp onder die son. Daar is honderde videogrepe en YouTube video’s wat  raad oor hierdie onderwerp uitdeel en hier is ‘n kortlys van plekke waar ek self al gaan hulp soek het. 1. College Info Geek – https://collegeinfogeek.com/ Thomas Frank is iemand wat baie van sy […]

Read More
Navorsing
Uncategorized

Die lewe se verantwoordelikhede en werk

Dag! Jammer vir die M.I.A. die laaste paar weke. Indien jy nie ‘n gereelde leser is nie, sal jy sal jy niks agterkom nie. Jy is dalk nou op universiteit en vir die eerste keer is jy in meeste opsigte verantwoordelik vir jouself, in opsigte wat jy nie nog nie regtig baie aan gedink het […]

Read More
Studies

Handboeke, Boeke of Tablet of iPad?

Keuses, keuses en wat van die kostes verbonde? Hierdie kwessie is in die laaste 5 jaar ‘n onderwerp wat gereeld onder kritiek deurloop en bekommerde ouers se aandag trek. Ek het in my ervaring, groot geword met modules, lospapiere, handboeke en gedurende my studies het e-boeke hul verskyning gemaak. Tydens my nagraadse studies het ek […]

Read More
Studies

Elektroniese Notas of Handgeskrewe Notas

Hierdie is ‘n onderwerp wat al deur baie bloggers, vloggers en verskeie studente al bespreek is. Daarom is my plasing voordiehandligend en deel ek slegs my ervarings en raad. Dit beteken nie dat wat ek hier bespreek die enigste en beste metodes is nie. Gebruik asseblief wat vir jou die beste werk en die maklikste […]

Read More
Studies
Uncategorized

Studiegereedskap

Hierdie inskrywing word gewy aan die beginners. Eerstejaar universiteitstudente, hoërskool leerders, selfs laerskool leerders en vir enige iemand wat oorweldig voel deur al die inligting wat jou brein moet verwerk en onthou. Natuurlik is daar die “ek was my hande in onskuld” klousule: hierdie tegnieke en gereedskap het vir my gewerk. Dit beteken nie dit […]

Read More
Navorsing

Waar is die PhD?

Ek het nie van die aardbol afgeval nie, maar die trein het tydelik so bietjie ontspoor. Daar het ‘n paar administratiewe foute en struikelblokke ingesluip, asook ‘n paar gate in my teoretiese kennis het hulself ontbloot. Dus, tussen die fiinansiele, akademiese en praktiese probleme, het ek besluit om vir eers net navorsing te doen op […]

Read More
Studies

Hoe ek my dag organiseer

1. Google Calendar Hierdie is my vinnigste en maklikste manier om belangrike datums en afsprake – veral afsprake neer te pen. Jy kan hiermee herinnerings vir jouself stel om jou ‘n uur of paar minute voor die tyd te herinner van ‘n afspraak. Ek gebruik hierdie toepassing al die afgelope 5 jaar as my hoof […]

Read More