Nerd Literêr is ‘n plek waar jy wyd uiteenlopende dinge bymekaar sal vind. In kort alles wat jy dink ‘n tipiese nerd hom of haarself mee sal besig hou. En ja, daar is ook meer geleerde dinge hier te vind, daarom die literêr.
Leer meer oor Anke Salomie TheronWie is ek ? My CV My Learning Design Portfolio
Hierdie webruimte het iets van alles. Daar is raad en leiding vir studente, veral Afrikaanse studente wat sukkel om die sprong tussen skool en universiteit te maak. Daar is ‘n paar smaartiebokse vol interessante dinge hier te vind
Wenke oor akademiese opstelle en hoe om te oorleef as ‘n Afrikaanse student in ‘n grootendeels Engelse omgewing. Dit is moontlik en hopelik help Nerd Literêr om die pad bietjie meer gelyk te maak.
Daar boek- en fliekresensies vir leesplesier asook boekaanbevelings
As ‘n nerd en deeltydse navorser, gee ek raad omtrent algemene navorsingspraktyke, waarskuwings oor moontlike slaggate en algemene wenke. Jy sal ook van my artikels kan gaan lees.
Laastens besoek my Instagram-blad @Nerdliterer
Daar is nog baie interessante goed om na te kyk….



