Hier hoop ek om gereeld ‘n kort stukkie te skryf oor my dag, navorsing en ervarings as ‘n navorser.
Goue lint, my storie begint: Kunsmatige Intelligensie (KI) en kinderboeke Verbeel jou: Binne minute kan jy ’n storie op jou slimfoon genereer! Dit mag dalk na kubertowery klink, maar met KI (AI) is dit alreeds moontlik. KI het sedert dit gratis beskikbaar gestel is deur OpenAI in 2022, die internet op horings geneem. Elke tweede […]
Read More
Goue lint, my storie begint: Die impak van tegnologie op kinders en boeke Selfone, iPads, MacBooks, skootrekenaars, interaktiewe witborde, PlayStations, Xbox-rekenaarspeletjies en knoppies en liggies, edm. Dit is slegs ’n druppel in die emmers vol tegnologie wat in ons alledaagse lewe ingesypel het. Dit is ook die wêreld waarin kinders vandag grootword, en soms voel […]
Read More
Uitstekende nuus! Indien jy daarvan hou om interessante artikels te lees oor kinderboeke, dan is daar ‘n nuwe maandelikse rubriek wat jy móét lees…. Goue lint, my storie begint… Die eerste aflering kan hier gevind word: Goue lint, my storie begint-rubriek: die waarde van illustrasies in kinderboeke
Read More
Hoekom moet grootmense kinder- en jeugboeke lees? Volwassenes kan mos al lees, maar tog is die boeke wat vir jonger lesers geskryf en bemark word, van groter belang as wat daar besef word. Dit is dalk net die boek wat jy nodig het om weer iets wat verlore was, te vind. Gaan lees die volle […]
Read More
Peter Pan is nie sommer net ‘n outjie wat kan vlieg nie. Hy is die tikkie wonder wat toelaat dat J.M Barrie sevarhaal 100 jaar nadat dit geskryf is, steeds kinders, ouers, tieners en selfs vir ouma en oupa kan mesleurs na Nimmerland. Gaan lees meer oor hierdie uitgawe van die Tydskrif vir Nederlands en […]
Read MoreIndien jy dalk jou werk daardie ekstra glans wil gee, gaan loer hier: www.kdlanguageservices.co.za Karli Durr behoort jou met alles van spel en tikfoute tot redigering te kan help.
Read More
Hoe om te studeer : Die sprong van skool na universiteit. Jy het seker op hierdie plasing geklik, omdat jy nie ‘n idee het waar en hoe om te begin nie. Touché, jy is op universiteit wat beteken jy is ‘n slim persoon wat jou kennis wil bevorder en verbeter. Jy weet ook dat jy […]
Read More
Hierdie plasing is seker die mees gesoekte en google’de onderwerp onder die son. Daar is honderde videogrepe en YouTube video’s wat raad oor hierdie onderwerp uitdeel en hier is ‘n kortlys van plekke waar ek self al gaan hulp soek het. 1. College Info Geek – https://collegeinfogeek.com/ Thomas Frank is iemand wat baie van sy […]
Read More
Dag! Jammer vir die M.I.A. die laaste paar weke. Indien jy nie ‘n gereelde leser is nie, sal jy sal jy niks agterkom nie. Jy is dalk nou op universiteit en vir die eerste keer is jy in meeste opsigte verantwoordelik vir jouself, in opsigte wat jy nie nog nie regtig baie aan gedink het […]
Read More
Ek het nie van die aardbol afgeval nie, maar die trein het tydelik so bietjie ontspoor. Daar het ‘n paar administratiewe foute en struikelblokke ingesluip, asook ‘n paar gate in my teoretiese kennis het hulself ontbloot. Dus, tussen die fiinansiele, akademiese en praktiese probleme, het ek besluit om vir eers net navorsing te doen op […]
Read More
Die algemene uitsig vanaf my kantoor…… Elke dag is anders. Hello! Ek is terug. Jammer vir die lang stilte – when you start a PhD life can get out of control REAL fast. I had some urgent work to do on my proposal before the real research can start in June of this year. Ek […]
Read MoreMaandag, 15 Januarie 2018 Dag! Einde hierdie week gaan ek na die 2018 USAN kongres vir jong navorsers, waaroor ek nogal opgewonde is. Ek bied nou wel nie ‘n referaat hierdie jaar aan nie, maar hoop om ‘n hele paar interessante nuwe dinge te leer. Vandag gaan hoofsaaklik gewy word an admin en om reëlings […]
Read MoreVrydag, 12 Januarie 2018 Hello, Ek het gister die blog ‘n skip gegee, grootliks omdat die dag bietjie van sy spoortjie afgeloop het. Ek het so te sê niks gedoen gekry nie. In kort was Donderdag die warmste dag nòg in die Kaap en ons het massa wasdag gehad – beddegoed, nuwe klere en alles […]
Read MoreWoensdag, 10 Januarie 2018 Vandag is daar ‘n hele span klein jakkalsies in die wingerd! My personeelkaart werk nie meer vir toegang tot kampus nie, ek het weer ‘n sinusinfeksie aan die broei en ons kry gaste van wie ek nie vreeslik van hou nie. The bright side is that I’m seeing some friends and […]
Read MoreDinsdag, 9 Januarie 2018 Dag! Ek het besluit om vandag in een van my twee gunstelling koffiewinkels te kom werk. Hulle internet konneksie is goed en hulle maak die lekkerste GROOTste Red Cuppacino’s – met heuning. Dit is seker die lekkerste ding daarvan om in ‘n klein dorpie te woon – die mense ken jou […]
Read More