Welkom

Artikels
Boeke
LitNet
Navorsing
Rubriek

Kinderboekrubriek: Kunsmatige Intelligensie (KI) en kinderboeke

Goue lint, my storie begint: Kunsmatige Intelligensie (KI) en kinderboeke Verbeel jou: Binne minute kan jy ’n storie op jou slimfoon genereer! Dit mag dalk na kubertowery klink, maar met KI (AI) is dit alreeds moontlik. KI het sedert dit gratis beskikbaar gestel is deur OpenAI in 2022, die internet op horings geneem. Elke tweede […]

Read More
Artikels
Boeke
LitNet
Navorsing
Rubriek

Kinderboekrubriek: Tegnologie, kinders en boeke

Goue lint, my storie begint: Die impak van tegnologie op kinders en boeke Selfone, iPads, MacBooks, skootrekenaars, interaktiewe witborde, PlayStations, Xbox-rekenaarspeletjies en knoppies en liggies, edm. Dit is slegs ’n druppel in die emmers vol tegnologie wat in ons alledaagse lewe ingesypel het. Dit is ook die wêreld waarin kinders vandag grootword, en soms voel […]

Read More
Artikels
LitNet
Rubriek
Uncategorized

Kinderboekrubriek: Die mag van volwassenes se boekkeuses vir kinders

Goue lint, my storie begint: Die mag van volwassenes se boekkeuses vir kinders Hoe kry jy ’n kind om ’n boek te lees? Maklik, die oudste truuk in die boek: “Jy mag nie hierdie boek lees nie. Hoekom? Want ek het so gesê.” Klink dit bekend? Dit is hoe volwassenes mag uitoefen oor boekkeuses vir […]

Read More
Artikels
LitNet
Navorsing
Rubriek

LitNet Rubriek: Goue lint, my storie begint…

Uitstekende nuus! Indien jy daarvan hou om interessante artikels te lees oor kinderboeke, dan is daar ‘n nuwe maandelikse rubriek wat jy móét lees…. Goue lint, my storie begint… Die eerste aflering kan hier gevind word: Goue lint, my storie begint-rubriek: die waarde van illustrasies in kinderboeke

Read More
Artikels
Boeke
LitNet
Navorsing
Rubriek

Rubriek: Volwassenes moet lees sodat kinders stories kan vind

Hoekom moet grootmense kinder- en jeugboeke lees? Volwassenes kan mos al lees, maar tog is die boeke wat vir jonger lesers geskryf en bemark word, van groter belang as wat daar besef word. Dit is dalk net die boek wat jy nodig het om weer iets wat verlore was, te vind. Gaan lees die volle […]

Read More
LitNet
Rubriek

Rubriek: Leesbegrip en kinderboeke…

So wat het jou kind se leebegrippunte uit te waai met kinderboeke en of jy vir hom of haar slaaptydstories lees? Gaan lees hier aan ‘n lekker sappige artikel waar ek baie mooi verduidelik hoe slaaptydstories meer as net jou kind leer lees maar ook lees leer geniet. Daar is ook ‘n knypie statestiek en […]

Read More
LitNet
Rubriek

Rubriek: Die lekker van kinderboeke!

LitNet Rubriek oor kinderliteratuur Lees kán lekker wees, want dit is dan so goed soos ’n fliek wat in jou kop afspeel. Lees moet lekker wees vir kinders om hulle in die eerste plek aan die lees te kry. Dit het nie elektrisiteit nodig om te werk nie en dit kos die meeste van die […]

Read More
LitNet
Rubriek
Uncategorized

Rubriek: Ouderdomsaanbevelings vir jou kind

LitNet Rubriek oor kinderliteratuur Hoeveel keer het jy al gehoor: “Hoe oud moet ek wees om daardie boek te lees?” of wat van “Vir watter ouderdom is hierdie boek geskik?” Dit is seker die mees algemene vrae oor kinderboeke, maak nie saak waar in die wêreld jy jou bevind nie. Dit is ook die moeilikste […]

Read More
Anke se Blog
Boeke
LitNet
Resensies

Die GSR onder sensuur!

Die Groot Sagmoedige Reus (GSR) is onder sensuur   Wie het nie grootgeword met die wonderlike, en soms gruwelike, rympies en verbeeldingryke stories van Roald Dahl nie? Hier lê die kanonieke vraag en debat wat in die laaste paar weke losgebars het rondom Puffin se koppe na hul aankondiging van geredigeerde heruitgawes van dié reus […]

Read More
Boeke
Resensies
Uncategorized

Blinkertjies en ‘n eiesoortige skool

Is jy opsoek na ‘n lekker storie of dalk ‘n gedig?  Wel hierdie TWEE bundels bied jou alles. Gaan lees gerus die volle resensie op LitNet Dit is beslis ’n groot aanwins vir enige klaskamer, maar net so ’n lekker boek om tuis saam met ouers te lees of dalk iewers in ’n kombersfort met […]

Read More
Boeke
LitNet
Resensies
Uncategorized

Vyf sekondes voor Vrydag

Hierdie resensie is vir die laaste vyfminute voor jy jouself in ‘n boek verloor.  Gaan lees die volle resensie gerus hier.   Kom ons gesels oor die ooglopende olifant in die vertrek: Dié is die hoeveelste boek oor ’n selfdegeslagverhouding tussen twee meisies in Afrikaans? Presies. Daar is beslis min.

Read More
Boeke
LitNet
Uncategorized

Miniseminaar: Boeke vir alle kinders in Suid-Afrika

Kinder- en jeugboeke in Suid-Afrika het ’n totale omwenteling ondergaan in die afgelope 40 jaar. Boeke wat vir kinders in Suid-Afrika beskikbaar is en die waarde van die karakters in hierdie boeke sal hier bespreek word. Daar sal ’n bondige oorsig gegee word oor wat van 1990 tot 2010 gepubliseer is, teenoor wat in die […]

Read More
Boeke
LitNet
Resensies

Onderhoud op LitNet

Jeugboeke – Storm en drang:  ‘n Onderhoud met Naomi Meyer van LitNet Gaan lees gerus ‘n onderhoud op LitNet oof kinder- en jeugboeke, met spesifieke verwysing na reeksboeke, soos Trompie en Saartjie.   Jeugboeke se storm en drang: Onstuimige gesprekke en versugtings na tienerreekse wat die ouers onthou      

Read More
Anke se Blog
Boeke
LitNet
Resensies
Uncategorized

SA Festival of Children’s Literature 2022

Here we are again! Come visit us again and bring the kids, big and small for a weekend of books and fun. Facebook Page  

Read More
Anke se Blog
Boeke
LitNet
Resensies
Uncategorized

SA Kinderliteratuurfees 2022

Hier is ons weer! Kom kuier gerus en bring die kinders vir ‘n hele naweek van boeke en pret. Facebook blad                                                    

Read More