Blinkertjies en ‘n eiesoortige skool

Is jy opsoek na ‘n lekker storie of dalk ‘n gedig?  Wel hierdie TWEE bundels bied jou alles. Gaan lees gerus die volle resensie op LitNet

Dit is beslis ’n groot aanwins vir enige klaskamer, maar net so ’n lekker boek om tuis saam met ouers te lees of dalk iewers in ’n kombersfort met ’n flitslig as beurtkrag jou tref.

 

Die Engelse maats hoef nie bekommerd te wees nie, want The Vegan Vampire and other fantastic fiction (2022) beloof om dieselfde leesgenot in Engels te verskaf.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *