Artikels

Hierdie artikels is akademiese toeligtingsartikels wat op LitNet verskyn het.

Artikels
Boeke
LitNet
Navorsing
Rubriek

Kinderboekrubriek: Kunsmatige Intelligensie (KI) en kinderboeke

Goue lint, my storie begint: Kunsmatige Intelligensie (KI) en kinderboeke Verbeel jou: Binne minute kan jy ’n storie op jou slimfoon genereer! Dit mag dalk na kubertowery klink, maar met KI (AI) is dit alreeds moontlik. KI het sedert dit gratis beskikbaar gestel is deur OpenAI in 2022, die internet op horings geneem. Elke tweede […]

Read More
Artikels
Boeke
LitNet
Navorsing
Rubriek

Kinderboekrubriek: Tegnologie, kinders en boeke

Goue lint, my storie begint: Die impak van tegnologie op kinders en boeke Selfone, iPads, MacBooks, skootrekenaars, interaktiewe witborde, PlayStations, Xbox-rekenaarspeletjies en knoppies en liggies, edm. Dit is slegs ’n druppel in die emmers vol tegnologie wat in ons alledaagse lewe ingesypel het. Dit is ook die wêreld waarin kinders vandag grootword, en soms voel […]

Read More
Artikels
LitNet
Rubriek
Uncategorized

Kinderboekrubriek: Die mag van volwassenes se boekkeuses vir kinders

Goue lint, my storie begint: Die mag van volwassenes se boekkeuses vir kinders Hoe kry jy ’n kind om ’n boek te lees? Maklik, die oudste truuk in die boek: “Jy mag nie hierdie boek lees nie. Hoekom? Want ek het so gesê.” Klink dit bekend? Dit is hoe volwassenes mag uitoefen oor boekkeuses vir […]

Read More
Artikels
LitNet
Navorsing
Rubriek

LitNet Rubriek: Goue lint, my storie begint…

Uitstekende nuus! Indien jy daarvan hou om interessante artikels te lees oor kinderboeke, dan is daar ‘n nuwe maandelikse rubriek wat jy móét lees…. Goue lint, my storie begint… Die eerste aflering kan hier gevind word: Goue lint, my storie begint-rubriek: die waarde van illustrasies in kinderboeke

Read More
Artikels
Boeke
LitNet
Navorsing
Rubriek

Rubriek: Volwassenes moet lees sodat kinders stories kan vind

Hoekom moet grootmense kinder- en jeugboeke lees? Volwassenes kan mos al lees, maar tog is die boeke wat vir jonger lesers geskryf en bemark word, van groter belang as wat daar besef word. Dit is dalk net die boek wat jy nodig het om weer iets wat verlore was, te vind. Gaan lees die volle […]

Read More
Artikels
Navorsing
Studies
Uncategorized

Peter Pan as Trangressiewe figuur

Peter Pan is nie sommer net ‘n outjie wat kan vlieg nie. Hy is die tikkie wonder wat toelaat dat J.M Barrie sevarhaal 100 jaar nadat dit geskryf is, steeds kinders, ouers, tieners en selfs vir ouma en oupa kan mesleurs na Nimmerland. Gaan lees meer oor hierdie uitgawe van die Tydskrif vir Nederlands en […]

Read More
Anke se Blog
Artikels
LitNet

Biblioteek tot geheue

Wêreld Boekedag 2021 Hierdie jaar vier ek Wêreldboekedag anders. Gaan lees gerus my meningsartikel op LitNet.  Die biblioteek rus steeds in ons geheue en die kennis sal weer opstaan uit die as.

Read More
Artikels
Boeke
LitNet
Resensies

Goeie boeke om te kan lees

Lees is lekker ‘n Liefde vir lees word gekweek en kan net gedy as almal lees as lekker ervaar. Gaan lees gerus hierdie artikel op LitNet Storiekaros deur Wendy Maartens   [wpedon id=”1145″ align=”center”]

Read More