Uitstekende nuus! Indien jy daarvan hou om interessante artikels te lees oor kinderboeke, dan is daar ‘n nuwe maandelikse rubriek wat jy móét lees….
Goue lint, my storie begint…
Die eerste aflering kan hier gevind word: Goue lint, my storie begint-rubriek: die waarde van illustrasies in kinderboeke