Rubriek: Volwassenes moet lees sodat kinders stories kan vind

Hoekom moet grootmense kinder- en jeugboeke lees? Volwassenes kan mos al lees, maar tog is die boeke wat vir jonger lesers geskryf en bemark word, van groter belang as wat daar besef word. Dit is dalk net die boek wat jy nodig het om weer iets wat verlore was, te vind.

Gaan lees die volle artikel hier: Volwassenes moet lees sodat kinders stories kan vind

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *