LitNet

Hierdie inhoud het op LitNet verskyn en is voor betaal. Gaan lees gerus die volledige resensies of artikels op hulle webtuiste.

Boeke
LitNet
Resensies

Onderhoud op LitNet

Jeugboeke – Storm en drang:  ‘n Onderhoud met Naomi Meyer van LitNet Gaan lees gerus ‘n onderhoud op LitNet oof kinder- en jeugboeke, met spesifieke verwysing na reeksboeke, soos Trompie en Saartjie.   Jeugboeke se storm en drang: Onstuimige gesprekke en versugtings na tienerreekse wat die ouers onthou      

Read More
Anke se Blog
Boeke
LitNet
Resensies
Uncategorized

SA Festival of Children’s Literature 2022

Here we are again! Come visit us again and bring the kids, big and small for a weekend of books and fun. Facebook Page  

Read More
Anke se Blog
Boeke
LitNet
Resensies
Uncategorized

SA Kinderliteratuurfees 2022

Hier is ons weer! Kom kuier gerus en bring die kinders vir ‘n hele naweek van boeke en pret. Facebook blad                                                    

Read More
Boeke
LitNet
Resensies

Vakansieromanse by die groot blou

As jy aan Kaapstad dink, dink jy waarskynlik aan Kampsbaai en Clifton se spierwit strande. Die waarheid is dat daar soveel meer aan die anderkant van Tafeberg skuil. Hierdie boek wys vir jou bietjie meer van die Skiereiland. ‘n Vakansieromanse en avontuur wat afspeel tussen Muizenberg en Simonstad en sit ‘n paar van Kalkbaai se […]

Read More
Boeke
LitNet
Resensies

Lugkastele of is dit net ‘n boekwinkel…

Ons almal weet Jaco Jacobs is ‘n meester as dit kom by lekker stories, maar hierdie boek is een vir die rekords. Hy het al verskeie gesogte pryse gewen en weet presies wat kinders van hou – al is dit spaghetti tussen jou tone…. NUUS PAS BEKEND!  Die Boekwinkel tussen die wolke het onlangs die […]

Read More
Anke se Blog
Artikels
LitNet

Biblioteek tot geheue

Wêreld Boekedag 2021 Hierdie jaar vier ek Wêreldboekedag anders. Gaan lees gerus my meningsartikel op LitNet.  Die biblioteek rus steeds in ons geheue en die kennis sal weer opstaan uit die as.

Read More
Artikels
Boeke
LitNet
Resensies

Goeie boeke om te kan lees

Lees is lekker ‘n Liefde vir lees word gekweek en kan net gedy as almal lees as lekker ervaar. Gaan lees gerus hierdie artikel op LitNet Storiekaros deur Wendy Maartens  

Read More
LitNet
Resensies

Hoe cool is jou Ouma?

Gaan lees bietjie meer oor Ouma Hester. Sy doen nie die “slow life” nie.

Read More
LitNet
Uncategorized

Lekker wetenskap

Gaan loer bietjie na hierdie 2 boeke vir die feite en sommer ook die lawwe vyte…

Read More
Voorblad & VW kombi op 'n grondpad met 'n berg in die agtergrond.
LitNet

VW Kombi na Bethel se berg

Bethel is 14 jaar oud en haar lewe is meer ingewikkeld as wat mens sou dink. Maretha Maartens se nuutste jeugboek, ook die naaswenner van die 2019 LAPA Jeugromankompetisie, is ‘n blik op ‘n belewenis. Lees gerus die volle resensie hier:   Bethel se berg deur Maretha Maartens, ’n resensie

Read More
LitNet

Perfekte gids vir ‘n prinses!

Wil jy eendag ‘n prinses wees? Dan is hierdie die gids vir jou. Gaan loer gerus:  LitNet: Lesersindruk – Oorlewingsgids vir ‘n prinses deur Federica Magrin

Read More
LitNet
Uncategorized

Die kuns van Wetenskaap!

So wat weet skape nou eintlik van die wetenskap af?  Dit is ‘n goeie vraag… Gaan lees gerus meer oor hierdie interessante boek deur Leon de Villiers by hierdie skakel: Wetenskaap – LitNet Lesersindruk  

Read More
LitNet
Uncategorized

Thomas@ ‘n Cool boekreeks vir tieners (en grootmense!)

Gaan loer hier watter lees plesier hierdie 6-boeke in 2 omnibusse jou kan bied! Thomas@boekreeks: Omnibus 1 & 2

Read More
LitNet

My naam is Prins, ek laap met die lig aan (2019)

Uittreksel….. Hoeveel kinders in hierdie wêreld slaap met ’n nagliggie? ’n Liggie om die donker te verdryf. My naam is Prins, ek slaap met die lig aan (2019) spreek met ’n sombere ondertoon tot dié universele verskynsel onder kinders, maar skud ook die leser wakker vir die realiteit van pedofilie en kindermolestering. Die woorde deur […]

Read More
LitNet
Uncategorized

Die Groot Jaco Jacobs Storieboek – Resensie (LitNet)

Uittreksel: Ek kon nie elke aand wag om die volgende storie te lees nie en moes met groot moeite myself weerhou om nie die hele omnibus op een slag te verslind nie. Jacobs se verhale gryp ’n kind se verbeelding aan, maar is nie te ver verwyderd van ‘n kind se leefwêreld nie. Dit bevat […]

Read More