Miniseminaar: Boeke vir alle kinders in Suid-Afrika

Kinder- en jeugboeke in Suid-Afrika het ’n totale omwenteling ondergaan in die afgelope 40 jaar. Boeke wat vir kinders in Suid-Afrika beskikbaar is en die waarde van die karakters in hierdie boeke sal hier bespreek word. Daar sal ’n bondige oorsig gegee word oor wat van 1990 tot 2010 gepubliseer is, teenoor wat in die laaste 12 jaar in Afrikaans gepubliseer is.

Lees die volle essay hier: https://www.litnet.co.za/miniseminaar-boeke-vir-alle-kinders-in-suid-afrika/

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *