Uncategorized

Boeke
Resensies
Uncategorized

Uitdagings!

Nuwe jaar, nuwe dinge!   Die plan is om elke maand ‘n boekuitdaging op Instagram te doen. Ek daag myself uit om ‘n bepaalde aantal boeke in ‘n spesifieke tyd klaar te lees. Jy is welkom om ook vir jouself uitdagings te stel – kom ons lees leeker saam! Weereens dit is die plan om […]

Read More
LitNet
Uncategorized

Lekker wetenskap

Gaan loer bietjie na hierdie 2 boeke vir die feite en sommer ook die lawwe vyte…

Read More
Anke se Blog
Boeke
Uncategorized

Internasionale geletterdheidsdag!

Kom ons lees!!! Vandag is Internasionale geletterdheidsdag! 7 September – 13 September is Nasionale Boeke week en wat beter om die geleentheid mee te vier as boeke en boeke en nogmaals boeke! Sedert ek my passie vir boeke en spesifiek kinderboeke ontdek het, voel ek dit is belangrik dat elke kind ten minste een boek […]

Read More
Navorsing
Studies
Uncategorized

Taaldienste beskikbaar

Indien jy dalk jou werk daardie ekstra glans wil gee, gaan loer hier: www.kdlanguageservices.co.za Karli Durr behoort jou met alles van spel en tikfoute tot redigering te kan help.            

Read More
ADHD-Hub Blog
Anke se Blog
Uncategorized

What do we really know about…

Hans Christian Andersen So wat weet ons nou regtig van die man wat hierdie bekende sprokies geskryf het? Gaan lees ‘n bietjie hier. So what do we really know about the man behind the famous fairy tales? Go have a look. What do we really know about the Ugly Duckling? by Anke S. Theron

Read More
ADHD-Hub Blog
Uncategorized

Die Lelike Eendjie – The Ugly Duckling

Hans Christian Andersen Iets interessant en anders…Gaan lees ‘n bietjie oor die man agter Die Lelike Eendjie. Something interesting & different…go read a bit about the man behind The Ugly Duckling.   The Ugly Duckling had ADHD / ASD by Anke S. Theron      

Read More
LitNet
Uncategorized

Die kuns van Wetenskaap!

So wat weet skape nou eintlik van die wetenskap af?  Dit is ‘n goeie vraag… Gaan lees gerus meer oor hierdie interessante boek deur Leon de Villiers by hierdie skakel: Wetenskaap – LitNet Lesersindruk  

Read More
Anke se Blog
Studies
Uncategorized

Working from Home | Werk vanaf die huis

Die virus! Goed, ek dink ons is nou almal bewus van die situasie rondom die Korona-virus / Covid-19, asook die histerie wat in Suid-Afrika ontplof het in die vorige maand.  Ek is seker ek is nie die enigste persoon wat net gou winkel toe is om waspoeier te gaan koop, net om te besef die […]

Read More
LitNet
Uncategorized

Thomas@ ‘n Cool boekreeks vir tieners (en grootmense!)

Gaan loer hier watter lees plesier hierdie 6-boeke in 2 omnibusse jou kan bied! Thomas@boekreeks: Omnibus 1 & 2

Read More
Boeke
Resensies
Uncategorized

Lesersindruk

‘n Kat se kans en elke honde kry sy dag! UIttreksel: Hierdie boeke is beslis nie net storieboeke nie, maar iets tussen ‘n koffietafelboek en ‘n hoekom-vraagboek vir die jongspan.

Read More
Boeke
Resensies
Uncategorized

Lesersindruk

Draakasem deur Jaco Jacobs: ’n lesersindruk Draakasem (2019) is spookasem se nagmerrie! Hierdie lekkerleesstorie is ideaal vir die jong leser wat van avontuur hou en nog leer lees, veral vir diegene wat groot, vet, dik boeke met minder prente nog bedreigend vind. Draakasem is vir dié wat op soek is na ’n ongewone, opwindende avontuur. […]

Read More
Anke se Blog
Uncategorized

Onnies Vs Experts

Na aanleiding van ‘n artikel wat ek onlangs op die internet gelees het…. Ek kan jou hoor tot hier! Jy dink seker dis een of ander fake news of wikipedia-duimsuig ding. Dit is wel ‘n artikel wat ‘n aktuele onderwerp aangeroer het, die sogenaamde onderwyser en die kenner – Onnies teenoor Experts. Hierdie is ‘n […]

Read More
LitNet
Uncategorized

Die Groot Jaco Jacobs Storieboek – Resensie (LitNet)

Uittreksel: Ek kon nie elke aand wag om die volgende storie te lees nie en moes met groot moeite myself weerhou om nie die hele omnibus op een slag te verslind nie. Jacobs se verhale gryp ’n kind se verbeelding aan, maar is nie te ver verwyderd van ‘n kind se leefwêreld nie. Dit bevat […]

Read More
Boeke
Resensies
Uncategorized

Die Groot Koelte – ‘n Lesersindruk (LitNet)

Uittreksel: Die groot koelte (2019) is voorwaar ʼn leesplesier en avontuur. Felix en sy leeumaat, Leo, het alleen agtergebly in Afrika nadat al die mense weggetrek het na Antarktika. Klimaatsverandering het die landskap radikaal verander en ʼn besonderse verhaal ontvou aan die punt van Afrika. Met ʼn eerste lees is dit ʼn lekker avontuurlustige boek, […]

Read More
Boeke
Resensies
Uncategorized

Peter Pan en Laurie – ‘n Lesersindruk (LitNet)

Uittreksel: Enige jong leser sal van hierdie boek hou, en selfs die ietwat ouer lesers wat met nostalgie die oorspronklike Peter Pan van die vorige eeu onthou. Lees gerus, “tweede regs, en reguit aan tot die oggend” (Heese, 2019:25). Gaan lees gerus die volle lesersindruk: https://www.litnet.co.za/peter-pan-en-laurie-deur-marie-heese-n-lesersindruk/

Read More