LitNet Rubriek oor kinderliteratuur
Hoeveel keer het jy al gehoor: “Hoe oud moet ek wees om daardie boek te lees?” of wat van “Vir watter ouderdom is hierdie boek geskik?” Dit is seker die mees algemene vrae oor kinderboeke, maak nie saak waar in die wêreld jy jou bevind nie. Dit is ook die moeilikste én mees komplekse vraag om te beantwoord, want waar moet mens die streep trek? Hierdie kort bespreking mag dalk ’n bietjie lig op die kwessie werp.
Lees gerus die volle artikel hier
Erkenning: Afrikaanse kinder- en jeugboeke (Foto: Izak de Vries)