Kinderboekrubriek: Tegnologie, kinders en boeke

Goue lint, my storie begint: Die impak van tegnologie op kinders en boeke

Selfone, iPads, MacBooks, skootrekenaars, interaktiewe witborde, PlayStations, Xbox-rekenaarspeletjies en knoppies en liggies, edm. Dit is slegs ’n druppel in die emmers vol tegnologie wat in ons alledaagse lewe ingesypel het. Dit is ook die wêreld waarin kinders vandag grootword, en soms voel dit of ’n vierjarige kind beter toegerus is om ’n slimfoon te werk as ’n volwassene met tersiêre kwalifikasies.

Het jy al gewonder wat die impak van al hierdie tegnologie op kinders is? Hoe hulle boeke benader, en spesifiek hoe dit kinderboeke beïnvloed?

Gaan lees oor die interessante bevindings omtrent die impak van tegnologie op kinders en boeke: Goue lint, my storie begint…

Handboeke, Boeke of Tablet of iPad?

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *