Lang naweek is laatslaap, boek, bed en kies die laaste b of c wat vir jou werk…
‘n Lekker koffie en boek is net die dink om bietjie stress van die werk week - MERKWERK - te ontsnap.
As dit by boeke kom is daar nie wenners nie - elke storie kry sy plekkie in die web van die storie heelal en hierdie twee lees nou vir jou lekker 🥰.
PS: Ja, ek lees hulle ter om die beurt op dieselfde tyd… want roomys werk so goed met chocolate sous 🍦🍫. #eklees #ekleesafrikaans @lapa_kinder_en_jeugboeke
1 month ago