
Hierdie is ‘n lys van boeke wat ek baie geniet het en 100% kan aanbeveel. Ek sal hierdie statiese lys opdateer soos nuwe moet-lees opsies hulself voordoen. Daar is nie ‘n spesifieke taalvoorkeur nie, dus mag Engelse titels ook hier verskyn.
Self Improvement
- Essentialism: The disciplined pursuit of less by Greg McKeown
- 21 Lessons for the 21st Century by Yuval Noah Harari)
- The Power of Habit by Charles Duhigg
English
- The Hobbit by J.R.R. Tolkien
- The Forgotten Garden by Kate Morton
- Finding Afrikaans by Christo van Rensburg
- The Queen’s Gambit – Walter Tevis
- The Last Wish – Andrzej Sapkowski
Afrikaans
- Swartskaap deur Odette Schoeman
- Draalnoot vir ‘n Janfiskaal deur Henry Jack Cloete
- Triomf deur Marlene van Niekerk
- Maestro deur Marie Heese
- Die Groot Koelte deur Leon de Villiers
- Van Afrikaans gepraat deur Christo van Rensburg
- Offers vir die vliee – Fanie Viljoen
- Projek-omnibus – Maritha Snyman
- Laaste Lewe – Fanie Viljoen (Grafiese roman / Comic book)
- Bethel se berg – Maretha Maartens
- Môre as ons groot is – Fanie Viljoen (Dramateks)
- Die Avonture van Speurhond Willen 3-in-1 – Elizabeth Wasserman
- Kan ‘n Walvis winde los? – Jaco Jacobs
- Die Plek van poue – Henriette Linde-Loubser
- Dolfie Weerwolfie 1 – Paul van Loon
- Dolfie Weerwolfie 2: Volmaan 1 – Paul van Loon
- Donker web – Fanie Viljoen
- Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe – Engela Duvenage
- Wetenskaap – Leon de Villiers
- Die Groot koelte – Leon de Villiers
- Sanri Steyn: Die geraamte se geheim – Theresa van Baalen
- Die 17de Veer – Nanette van Rooyen
- Spooksoeker 2 – Francois Bloemhof
- Halley se komeert – Hannes Barnard
- Wolk – Hannes Barnard
- Iemand wat verdrink en ander verhale – Kortverhaal bundel saamgestel deur Fanie Viljoen