Kinderboekrubriek: Kunsmatige Intelligensie (KI) en kinderboeke

Goue lint, my storie begint: Kunsmatige Intelligensie (KI) en kinderboeke

Verbeel jou: Binne minute kan jy ’n storie op jou slimfoon genereer! Dit mag dalk na kubertowery klink, maar met KI (AI) is dit alreeds moontlik. KI het sedert dit gratis beskikbaar gestel is deur OpenAI in 2022, die internet op horings geneem. Elke tweede student gebruik dit om opstelle te skryf; leerders gebruik dit om antwoorde op huiswerkvrae te soek. Maar wat is dit nou eintlik? Hoe werk dit en gaan dit nie ’n beduidende impak op kinderboeke hê nie?

In hierdie aflewering van “Goue lint, my storie begint” sal daar na hierdie kwellende vrae gekyk word en of die grootste euwel van die 21ste eeu wel KI is al dan nie.

Lees die volle rubriek hier

En as Tegnologie jou interesseer, lees ook bietjie hier: Kinderboekrubriek: Tegnologie, kinders en boeke

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *