Anke se Blog

Hierdie menigstukke is slegs my eie opinies. My bedoeling is glad nie om aanstoot te gee nie, maar dit is onafwendbaar dat meningsverskille sal ontstaan. Kom gesels eerder saam !
These pieces are my own views and I do not intend to offend, but it is inevitable that differences of opinion will occur. So join in the conversation!

Anke se Blog
Boeke

SA Festival of Children’s Literature

‘n Eerste vir Suid-Afrika en Kinderliteratuur Hierdie naweek het daar ‘n geskiedkundige fees, sy eerste verskyning gemaak. Aanlyn en veilig in vandag se algemene situasie. Daar was 3 dae van stories, onderhoude en gesprekke oor boek, boeke en nog meer boeke. Dit was ‘n absoluute fees! Webtuiste:  http://www.safestivalofchildrensliterature.co.za/ Die fees loop vandag teen einde, maar […]

Read More
Anke se Blog
Boeke
Resensies

Boekuitdaging #4 : 10-in-2 by Einstein se Snor

‘n Lekker avontuur van Zombie-tamaties, Snotzilla & gevaarlike tuinkabouters. Ek hou julle op hoogte in watter eksperiment van Professor Fungus ek myself bevind. Zombie-tamaties – oppas, hier kom ek 🍅🍅🧟 #EkLeesLAPA #wetenskap #ProfFungus   Deel 1   Professor Fungus 5-in-1 (2020) Professor Fungus is een van die coolste Professore wat jy kry!   Die tweeling, Jenny en Bennie, […]

Read More
Candle with text.
Anke se Blog
Boeke
Resensies

Beurtkragresensie #3

Beurtkrag Resensie #3   Rowley Jefferson se Vreeslike Vriendelike Spookstories – Jeff Kinney As jy ongeveer 10 jaar oud is en dink vreemde spookstories en ander ongewone monsters skrik jou nie af nie – is hierdie boek vir jou. Hierdie stories gaan jou laat lag tot jou tande uitval. Want het jy al gedink wat […]

Read More
Candle with text.
Anke se Blog
Boeke
Resensies

Beurtkrag Resensie #2

Tyd om te skaats (2021) – Jacolet van den berg “Tyd om te skaats” is nog cooler as die glitter op die voorblad! Wie onthou die rolskaatsbane van die 1980’s? Wel, dit was ook ‘n bietjie voor mý tyd, maar hierdie boek sal jou beslis laat wens jy kan sommer nou gaan rolskaats. Hannah se […]

Read More
Anke se Blog
Artikels
LitNet

Biblioteek tot geheue

Wêreld Boekedag 2021 Hierdie jaar vier ek Wêreldboekedag anders. Gaan lees gerus my meningsartikel op LitNet.  Die biblioteek rus steeds in ons geheue en die kennis sal weer opstaan uit die as.

Read More
Anke se Blog
Boeke
Resensies

Speurhond Willem

Willem is nie ‘n gewone hond nie. Hy is n speurhond! En die 12-jarige Adriaan is sy mens. Hierdie boek is ‘n avontuur wat jou reggoor die wêreld neem en daar is 3 lekker stories, almal in 1 boek. Speurhond Willem is die eintlike rede waarom ek teen uur 10 van die 48 uur uitdaging, […]

Read More
Anke se Blog
Boeke
Resensies

Dolfie Weerwolfie-reeks

Boek 1 – Dolfie Weerwolfie Dolfie is ‘n weerwolf. Hy vind dit met volmaan op sy 7de verjaarsdag uit. Hierdie is die eerste 2 boeke in ‘n reeks van 16 wat vertaal is uit Nederlands. Die algehele storie vertaal redelik goed tot ‘n Suid-Afrikaanse konteks, omdat Dolfie in ‘n stad woon. In deel 1 leer […]

Read More
Anke se Blog
Boeke
Resensies

Die jaar het gevlieg! As jy uitsien na die kersgety, is ‘n boek dalk net die geskenk vir jou geliefde. Hier is ‘n paar boeke wat ek kan aanbeveel vir die jonk van gees…  

Read More
Anke se Blog
Boeke
Resensies

Literaal

Wat is dit? Literal is ‘n boekklub. Wat maak hulle anders? Wel jy gaan hier te doen kry met lesers en boekliefhebbers van Nederland, België en Suid-Afrika. En dit is gemik op jonger lesers. Hierdie boekklub is lit! Dit word 1 maal per maand gehou via Zoom en dus kan al die jongmense oor die […]

Read More
Anke se Blog
Boeke
Uncategorized

Internasionale geletterdheidsdag!

Kom ons lees!!! Vandag is Internasionale geletterdheidsdag! 7 September – 13 September is Nasionale Boeke week en wat beter om die geleentheid mee te vier as boeke en boeke en nogmaals boeke! Sedert ek my passie vir boeke en spesifiek kinderboeke ontdek het, voel ek dit is belangrik dat elke kind ten minste een boek […]

Read More
ADHD-Hub Blog
Anke se Blog
Uncategorized

What do we really know about…

Hans Christian Andersen So wat weet ons nou regtig van die man wat hierdie bekende sprokies geskryf het? Gaan lees ‘n bietjie hier. So what do we really know about the man behind the famous fairy tales? Go have a look. What do we really know about the Ugly Duckling? by Anke S. Theron

Read More
Anke se Blog
Studies
Uncategorized

Working from Home | Werk vanaf die huis

Die virus! Goed, ek dink ons is nou almal bewus van die situasie rondom die Korona-virus / Covid-19, asook die histerie wat in Suid-Afrika ontplof het in die vorige maand.  Ek is seker ek is nie die enigste persoon wat net gou winkel toe is om waspoeier te gaan koop, net om te besef die […]

Read More
Anke se Blog
Boeke
Studies

Hoekom lees?

Hoekom lees? …want dis goed vir jou en dit was daar voor movies! Die proses van lees; die herkenning van letters, wat ʼn woord vorm, wat saam ʼn sin vorm wat ʼn bepaalde betekenis het gebruik verskeie dele van die mens se brein om te kommunikeer. Dit is ʼn algehele komplekse ding wat gebeur wanneer […]

Read More
Anke se Blog
Uncategorized

Onnies Vs Experts

Na aanleiding van ‘n artikel wat ek onlangs op die internet gelees het…. Ek kan jou hoor tot hier! Jy dink seker dis een of ander fake news of wikipedia-duimsuig ding. Dit is wel ‘n artikel wat ‘n aktuele onderwerp aangeroer het, die sogenaamde onderwyser en die kenner – Onnies teenoor Experts. Hierdie is ‘n […]

Read More