Tyd om te skaats (2021) – Jacolet van den berg “Tyd om te skaats” is nog cooler as die glitter op die voorblad! Wie onthou die rolskaatsbane van die 1980’s? Wel, dit was ook ‘n bietjie voor mý tyd, maar hierdie boek sal jou beslis laat wens jy kan sommer nou gaan rolskaats. Hannah se […]
Read MoreWêreld Boekedag 2021 Hierdie jaar vier ek Wêreldboekedag anders. Gaan lees gerus my meningsartikel op LitNet. Die biblioteek rus steeds in ons geheue en die kennis sal weer opstaan uit die as.
Read More