Die GSR onder sensuur!

Die Groot Sagmoedige Reus (GSR) is onder sensuur

 

Wie het nie grootgeword met die wonderlike, en soms gruwelike, rympies en verbeeldingryke stories van Roald Dahl nie? Hier lê die kanonieke vraag en debat wat in die laaste paar weke losgebars het rondom Puffin se koppe na hul aankondiging van geredigeerde heruitgawes van dié reus in die kinderliteratuurkanon se boeke.

Gaan lees meer hier oor wat Roald Dahl self daaroor te sê het en nog meer…. op LitNet

 

 

 

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *