Vyf sekondes voor Vrydag

Hierdie resensie is vir die laaste vyfminute voor jy jouself in ‘n boek verloor.  Gaan lees die volle resensie gerus hier.

 

Kom ons gesels oor die ooglopende olifant in die vertrek: Dié is die hoeveelste boek oor ’n selfdegeslagverhouding tussen twee meisies in Afrikaans? Presies. Daar is beslis min.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *