Leesbegrip en kinderboeke…

So wat het jou kind se leebegrippunte uit te waai met kinderboeke en of jy vir hom of haar slaaptydstories lees?

Gaan lees hier aan ‘n lekker sappige artikel waar ek baie mooi verduidelik hoe slaaptydstories meer as net jou kind leer lees maar ook lees leer geniet. Daar is ook ‘n knypie statestiek en vir geur van Ferdinand De Saussure se teorie oor die teken, betekenaar en die betekende in.

Leer hier die volle artikel: Leesbegrip? ’n Kinderboek kan jou kind se wêreld oopbreek

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *