Vrydag, 12 Januarie 2018 Hello, Ek het gister die blog ‘n skip gegee, grootliks omdat die dag bietjie van sy spoortjie afgeloop het. Ek het so te sê niks gedoen gekry nie. In kort was Donderdag die warmste dag nòg in die Kaap en ons het massa wasdag gehad – beddegoed, nuwe klere en alles […]
Read More