Maandag, 15 Januarie 2018 Dag! Einde hierdie week gaan ek na die 2018 USAN kongres vir jong navorsers, waaroor ek nogal opgewonde is. Ek bied nou wel nie ‘n referaat hierdie jaar aan nie, maar hoop om ‘n hele paar interessante nuwe dinge te leer. Vandag gaan hoofsaaklik gewy word an admin en om reëlings […]
Read MoreVrydag, 12 Januarie 2018 Hello, Ek het gister die blog ‘n skip gegee, grootliks omdat die dag bietjie van sy spoortjie afgeloop het. Ek het so te sê niks gedoen gekry nie. In kort was Donderdag die warmste dag nòg in die Kaap en ons het massa wasdag gehad – beddegoed, nuwe klere en alles […]
Read MoreWoensdag, 10 Januarie 2018 Vandag is daar ‘n hele span klein jakkalsies in die wingerd! My personeelkaart werk nie meer vir toegang tot kampus nie, ek het weer ‘n sinusinfeksie aan die broei en ons kry gaste van wie ek nie vreeslik van hou nie. The bright side is that I’m seeing some friends and […]
Read MoreDinsdag, 9 Januarie 2018 Dag! Ek het besluit om vandag in een van my twee gunstelling koffiewinkels te kom werk. Hulle internet konneksie is goed en hulle maak die lekkerste GROOTste Red Cuppacino’s – met heuning. Dit is seker die lekkerste ding daarvan om in ‘n klein dorpie te woon – die mense ken jou […]
Read MoreMonday, 8 January 2018 Start of a new week and hopefully a productive one. So first things first: I will not blog over weekends due to time limits – I will be doing other work together with my PhD this year; like teaching, reviews and language work. Second, this blog might end up being bilingual […]
Read MoreFriday, 5 January 2018 Hello, I have the best of intentions to write this blog everyday, as far as possible, to achieve 2 things. One to document my PhD journey as it takes place, and two to help myself to get into the habit of writing every single day. In order for me to not […]
Read More