Day: January 9, 2018

Navorsing

2de Rat vir die 1ste week

Dinsdag, 9 Januarie 2018 Dag! Ek het besluit om vandag in een van my twee gunstelling koffiewinkels te kom werk. Hulle internet konneksie is goed en hulle maak die lekkerste GROOTste Red Cuppacino’s – met heuning. Dit is seker die lekkerste ding daarvan om in ‘n klein dorpie te woon – die mense ken jou […]

Read More