Month: December 2019

LitNet

My naam is Prins, ek laap met die lig aan (2019)

Uittreksel….. Hoeveel kinders in hierdie wêreld slaap met ’n nagliggie? ’n Liggie om die donker te verdryf. My naam is Prins, ek slaap met die lig aan (2019) spreek met ’n sombere ondertoon tot dié universele verskynsel onder kinders, maar skud ook die leser wakker vir die realiteit van pedofilie en kindermolestering. Die woorde deur […]

Read More