Month: February 2021

Boeke
Resensies

Boekuitdaging: 3 Adrenalien boeke in 3 dae!

Wie skrik tog vir spoke? Nie hierdie leser nie. Hierdie maand het ek sommer 2 boeke vol spookstories gelees. Francois Bloemhof is ‘n bo-baas spookstorie skrywer en al het ek net #2 en #3 gelees, moet jy #1 beslis nie onderskat nie… Spooksoeker – François Bloemhof Hierdie spookstories is nou nie besonder grillerig nie, maar […]

Read More
Candle with text.
Boeke
Resensies

Beurtkrag Resensie #1

Om te dans — Noreen  Nolte (2017) Lisa se lewe het handomkeer verander. Sy moes Kaap toe trek om by haar eksentrieke Ouma te gaan bly in die Paarl. Terwyl haar ma gaan mode studeer in Milaan. Lisa ontdooi en skakel mettertyd goed in by haar nuwe skool, maar alles is nie pluis in die […]

Read More
Boeke
Resensies

Februarie Boekuitdaging

Boek #1: Sterre vir die Donker – Noreen Nolte Helena, haar ouma en J.R.R. Tolkien se The Lord of the Rings. Wat het hierdie ooglopende onverwante goed met mekaar te doen en waar kom die sterre in? Goeie vrae en “all in good time” – soos hulle sê in alle goeie stories. Hierdie boek gaan […]

Read More