Month: January 2019

Studies

Elektroniese Notas of Handgeskrewe Notas

Hierdie is ‘n onderwerp wat al deur baie bloggers, vloggers en verskeie studente al bespreek is. Daarom is my plasing voordiehandligend en deel ek slegs my ervarings en raad. Dit beteken nie dat wat ek hier bespreek die enigste en beste metodes is nie. Gebruik asseblief wat vir jou die beste werk en die maklikste […]

Read More
Studies
Uncategorized

Studiegereedskap

Hierdie inskrywing word gewy aan die beginners. Eerstejaar universiteitstudente, hoërskool leerders, selfs laerskool leerders en vir enige iemand wat oorweldig voel deur al die inligting wat jou brein moet verwerk en onthou. Natuurlik is daar die “ek was my hande in onskuld” klousule: hierdie tegnieke en gereedskap het vir my gewerk. Dit beteken nie dit […]

Read More
Navorsing

Waar is die PhD?

Ek het nie van die aardbol afgeval nie, maar die trein het tydelik so bietjie ontspoor. Daar het ‘n paar administratiewe foute en struikelblokke ingesluip, asook ‘n paar gate in my teoretiese kennis het hulself ontbloot. Dus, tussen die fiinansiele, akademiese en praktiese probleme, het ek besluit om vir eers net navorsing te doen op […]

Read More
Studies

Hoe ek my dag organiseer

1. Google Calendar Hierdie is my vinnigste en maklikste manier om belangrike datums en afsprake – veral afsprake neer te pen. Jy kan hiermee herinnerings vir jouself stel om jou ‘n uur of paar minute voor die tyd te herinner van ‘n afspraak. Ek gebruik hierdie toepassing al die afgelope 5 jaar as my hoof […]

Read More