Year: 2020

LitNet
Uncategorized

Lekker wetenskap

Gaan loer bietjie na hierdie 2 boeke vir die feite en sommer ook die lawwe vyte…

Read More
Voorblad & VW kombi op 'n grondpad met 'n berg in die agtergrond.
LitNet

VW Kombi na Bethel se berg

Bethel is 14 jaar oud en haar lewe is meer ingewikkeld as wat mens sou dink. Maretha Maartens se nuutste jeugboek, ook die naaswenner van die 2019 LAPA Jeugromankompetisie, is ‘n blik op ‘n belewenis. Lees gerus die volle resensie hier:   Bethel se berg deur Maretha Maartens, ’n resensie

Read More
Anke se Blog
Boeke
Resensies

Die jaar het gevlieg! As jy uitsien na die kersgety, is ‘n boek dalk net die geskenk vir jou geliefde. Hier is ‘n paar boeke wat ek kan aanbeveel vir die jonk van gees…  

Read More
Anke se Blog
Boeke
Resensies

Literaal

Wat is dit? Literal is ‘n boekklub. Wat maak hulle anders? Wel jy gaan hier te doen kry met lesers en boekliefhebbers van Nederland, België en Suid-Afrika. En dit is gemik op jonger lesers. Hierdie boekklub is lit! Dit word 1 maal per maand gehou via Zoom en dus kan al die jongmense oor die […]

Read More
Boeke
Resensies

Grapjas! Kyk hier …

https://www.instagram.com/p/CE3dyfgp1mw/?utm_source=ig_web_button_share_sheet

Read More
Boeke
Resensies

Die donker web

As jy nou lus is vir ‘n raaisel, of ‘n speurverhaal of ‘n riller, of dalk will jy bietjie inspirasie put uit iemand anders se lewe. Dan is hierdie boek vir jou! Greg Owen is ‘n gewone ou, maar in “Onderwêreld” verander sy lewe handomkeer. Vir dié wat nog antwoorde soek of die Baker – […]

Read More
Anke se Blog
Boeke
Uncategorized

Internasionale geletterdheidsdag!

Kom ons lees!!! Vandag is Internasionale geletterdheidsdag! 7 September – 13 September is Nasionale Boeke week en wat beter om die geleentheid mee te vier as boeke en boeke en nogmaals boeke! Sedert ek my passie vir boeke en spesifiek kinderboeke ontdek het, voel ek dit is belangrik dat elke kind ten minste een boek […]

Read More
Navorsing
Studies
Uncategorized

Taaldienste beskikbaar

Indien jy dalk jou werk daardie ekstra glans wil gee, gaan loer hier: www.kdlanguageservices.co.za Karli Durr behoort jou met alles van spel en tikfoute tot redigering te kan help.            

Read More
ADHD-Hub Blog
Anke se Blog
Uncategorized

What do we really know about…

Hans Christian Andersen So wat weet ons nou regtig van die man wat hierdie bekende sprokies geskryf het? Gaan lees ‘n bietjie hier. So what do we really know about the man behind the famous fairy tales? Go have a look. What do we really know about the Ugly Duckling? by Anke S. Theron

Read More
ADHD-Hub Blog
Uncategorized

Die Lelike Eendjie – The Ugly Duckling

Hans Christian Andersen Iets interessant en anders…Gaan lees ‘n bietjie oor die man agter Die Lelike Eendjie. Something interesting & different…go read a bit about the man behind The Ugly Duckling.   The Ugly Duckling had ADHD / ASD by Anke S. Theron      

Read More
LitNet

Perfekte gids vir ‘n prinses!

Wil jy eendag ‘n prinses wees? Dan is hierdie die gids vir jou. Gaan loer gerus:  LitNet: Lesersindruk – Oorlewingsgids vir ‘n prinses deur Federica Magrin

Read More
LitNet
Uncategorized

Die kuns van Wetenskaap!

So wat weet skape nou eintlik van die wetenskap af?  Dit is ‘n goeie vraag… Gaan lees gerus meer oor hierdie interessante boek deur Leon de Villiers by hierdie skakel: Wetenskaap – LitNet Lesersindruk  

Read More
Boeke
Resensies

Sylvester – Ramkat van die Karoo

Gaan lees oor Sylverster se mannewales in die Karoo en nog vele ander lekker stories en legendes. LitNet Resensie – Sylvester – Ramkat van die Karoo

Read More
Anke se Blog
Studies
Uncategorized

Working from Home | Werk vanaf die huis

Die virus! Goed, ek dink ons is nou almal bewus van die situasie rondom die Korona-virus / Covid-19, asook die histerie wat in Suid-Afrika ontplof het in die vorige maand.  Ek is seker ek is nie die enigste persoon wat net gou winkel toe is om waspoeier te gaan koop, net om te besef die […]

Read More
LitNet
Uncategorized

Thomas@ ‘n Cool boekreeks vir tieners (en grootmense!)

Gaan loer hier watter lees plesier hierdie 6-boeke in 2 omnibusse jou kan bied! Thomas@boekreeks: Omnibus 1 & 2

Read More