Goue lint, my storie begint: Kunsmatige Intelligensie (KI) en kinderboeke Verbeel jou: Binne minute kan jy ’n storie op jou slimfoon genereer! Dit mag dalk na kubertowery klink, maar met KI (AI) is dit alreeds moontlik. KI het sedert dit gratis beskikbaar gestel is deur OpenAI in 2022, die internet op horings geneem. Elke tweede […]
Read More
Goue lint, my storie begint: Die impak van tegnologie op kinders en boeke Selfone, iPads, MacBooks, skootrekenaars, interaktiewe witborde, PlayStations, Xbox-rekenaarspeletjies en knoppies en liggies, edm. Dit is slegs ’n druppel in die emmers vol tegnologie wat in ons alledaagse lewe ingesypel het. Dit is ook die wêreld waarin kinders vandag grootword, en soms voel […]
Read More
Goue lint, my storie begint: Die mag van volwassenes se boekkeuses vir kinders Hoe kry jy ’n kind om ’n boek te lees? Maklik, die oudste truuk in die boek: “Jy mag nie hierdie boek lees nie. Hoekom? Want ek het so gesê.” Klink dit bekend? Dit is hoe volwassenes mag uitoefen oor boekkeuses vir […]
Read More
Uitstekende nuus! Indien jy daarvan hou om interessante artikels te lees oor kinderboeke, dan is daar ‘n nuwe maandelikse rubriek wat jy móét lees…. Goue lint, my storie begint… Die eerste aflering kan hier gevind word: Goue lint, my storie begint-rubriek: die waarde van illustrasies in kinderboeke
Read More
Hoekom moet grootmense kinder- en jeugboeke lees? Volwassenes kan mos al lees, maar tog is die boeke wat vir jonger lesers geskryf en bemark word, van groter belang as wat daar besef word. Dit is dalk net die boek wat jy nodig het om weer iets wat verlore was, te vind. Gaan lees die volle […]
Read More