Hierdie menigstukke is slegs my eie opinies. My bedoeling is glad nie om aanstoot te gee nie, maar dit is onafwendbaar dat meningsverskille sal ontstaan. Kom gesels eerder saam !
These pieces are my own views and I do not intend to offend, but it is inevitable that differences of opinion will occur. So join in the conversation!
Hoekom lees? …want dis goed vir jou en dit was daar voor movies! Die proses van lees; die herkenning van letters, wat ʼn woord vorm, wat saam ʼn sin vorm wat ʼn bepaalde betekenis het gebruik verskeie dele van die mens se brein om te kommunikeer. Dit is ʼn algehele komplekse ding wat gebeur wanneer […]
Read More
Na aanleiding van ‘n artikel wat ek onlangs op die internet gelees het…. Ek kan jou hoor tot hier! Jy dink seker dis een of ander fake news of wikipedia-duimsuig ding. Dit is wel ‘n artikel wat ‘n aktuele onderwerp aangeroer het, die sogenaamde onderwyser en die kenner – Onnies teenoor Experts. Hierdie is ‘n […]
Read More