Resensies

LitNet
Resensies

Hoe cool is jou Ouma?

Gaan lees bietjie meer oor Ouma Hester. Sy doen nie die “slow life” nie.

Read More
Boeke
Resensies

Wolf, Wolf !

Wêreld van Wolwe – Fanie Viljoen Na die gewildheid van weerewolwe en vampiere en allerlei ander gediertes in films en YA fiksie, is hierdie nuwe reeks in wording, beslis een vir jou moet-nog-lees-lysie. Wat is die storie? Joshua het ‘n noue ontkoming een aand na die skoolkonsert. Sy pa gaan stel ondersoek in, maar kom […]

Read More
Anke se Blog
Boeke
Resensies

Speurhond Willem

Willem is nie ‘n gewone hond nie. Hy is n speurhond! En die 12-jarige Adriaan is sy mens. Hierdie boek is ‘n avontuur wat jou reggoor die wêreld neem en daar is 3 lekker stories, almal in 1 boek. Speurhond Willem is die eintlike rede waarom ek teen uur 10 van die 48 uur uitdaging, […]

Read More
Anke se Blog
Boeke
Resensies

Dolfie Weerwolfie-reeks

Boek 1 – Dolfie Weerwolfie Dolfie is ‘n weerwolf. Hy vind dit met volmaan op sy 7de verjaarsdag uit. Hierdie is die eerste 2 boeke in ‘n reeks van 16 wat vertaal is uit Nederlands. Die algehele storie vertaal redelik goed tot ‘n Suid-Afrikaanse konteks, omdat Dolfie in ‘n stad woon. In deel 1 leer […]

Read More
Boeke
Resensies
Uncategorized

Uitdagings!

Nuwe jaar, nuwe dinge!   Die plan is om elke maand ‘n boekuitdaging op Instagram te doen. Ek daag myself uit om ‘n bepaalde aantal boeke in ‘n spesifieke tyd klaar te lees. Jy is welkom om ook vir jouself uitdagings te stel – kom ons lees leeker saam! Weereens dit is die plan om […]

Read More
Anke se Blog
Boeke
Resensies

Die jaar het gevlieg! As jy uitsien na die kersgety, is ‘n boek dalk net die geskenk vir jou geliefde. Hier is ‘n paar boeke wat ek kan aanbeveel vir die jonk van gees…  

Read More
Anke se Blog
Boeke
Resensies

Literaal

Wat is dit? Literal is ‘n boekklub. Wat maak hulle anders? Wel jy gaan hier te doen kry met lesers en boekliefhebbers van Nederland, België en Suid-Afrika. En dit is gemik op jonger lesers. Hierdie boekklub is lit! Dit word 1 maal per maand gehou via Zoom en dus kan al die jongmense oor die […]

Read More
Boeke
Resensies

Grapjas! Kyk hier …

View this post on Instagram A post shared by Anke S. Theron (@nerdliterer)

Read More
Boeke
Resensies

Die donker web

As jy nou lus is vir ‘n raaisel, of ‘n speurverhaal of ‘n riller, of dalk will jy bietjie inspirasie put uit iemand anders se lewe. Dan is hierdie boek vir jou! Greg Owen is ‘n gewone ou, maar in “Onderwêreld” verander sy lewe handomkeer. Vir dié wat nog antwoorde soek of die Baker – […]

Read More
Boeke
Resensies

Sylvester – Ramkat van die Karoo

Gaan lees oor Sylverster se mannewales in die Karoo en nog vele ander lekker stories en legendes. LitNet Resensie – Sylvester – Ramkat van die Karoo

Read More
Boeke
Resensies

Huppelkind – LitNet indruk

Huppelkind – Woordfees Indrukke Gaan loer gerus op LitNet – die produksie is ook genomineer vir verskeie toekennings!!!

Read More
Boeke
Resensies
Uncategorized

Lesersindruk

‘n Kat se kans en elke honde kry sy dag! UIttreksel: Hierdie boeke is beslis nie net storieboeke nie, maar iets tussen ‘n koffietafelboek en ‘n hoekom-vraagboek vir die jongspan.

Read More
Boeke
Resensies
Uncategorized

Lesersindruk

Draakasem deur Jaco Jacobs: ’n lesersindruk Draakasem (2019) is spookasem se nagmerrie! Hierdie lekkerleesstorie is ideaal vir die jong leser wat van avontuur hou en nog leer lees, veral vir diegene wat groot, vet, dik boeke met minder prente nog bedreigend vind. Draakasem is vir dié wat op soek is na ’n ongewone, opwindende avontuur. […]

Read More
Boeke
Resensies
Uncategorized

Die Groot Koelte – ‘n Lesersindruk (LitNet)

Uittreksel: Die groot koelte (2019) is voorwaar ʼn leesplesier en avontuur. Felix en sy leeumaat, Leo, het alleen agtergebly in Afrika nadat al die mense weggetrek het na Antarktika. Klimaatsverandering het die landskap radikaal verander en ʼn besonderse verhaal ontvou aan die punt van Afrika. Met ʼn eerste lees is dit ʼn lekker avontuurlustige boek, […]

Read More
Boeke
Resensies
Uncategorized

Peter Pan en Laurie – ‘n Lesersindruk (LitNet)

Uittreksel: Enige jong leser sal van hierdie boek hou, en selfs die ietwat ouer lesers wat met nostalgie die oorspronklike Peter Pan van die vorige eeu onthou. Lees gerus, “tweede regs, en reguit aan tot die oggend” (Heese, 2019:25). Gaan lees gerus die volle lesersindruk: https://www.litnet.co.za/peter-pan-en-laurie-deur-marie-heese-n-lesersindruk/

Read More