Uncategorized

Anke se Blog
Studies
Uncategorized

Working from Home | Werk vanaf die huis

Die virus! Goed, ek dink ons is nou almal bewus van die situasie rondom die Korona-virus / Covid-19, asook die histerie wat in Suid-Afrika ontplof het in die vorige maand.  Ek is seker ek is nie die enigste persoon wat net gou winkel toe is om waspoeier te gaan koop, net om te besef die […]

Read More
LitNet
Uncategorized

Thomas@ ‘n Cool boekreeks vir tieners (en grootmense!)

Gaan loer hier watter lees plesier hierdie 6-boeke in 2 omnibusse jou kan bied! Thomas@boekreeks: Omnibus 1 & 2

Read More
Boeke
Resensies
Uncategorized

Lesersindruk

‘n Kat se kans en elke honde kry sy dag! UIttreksel: Hierdie boeke is beslis nie net storieboeke nie, maar iets tussen ‘n koffietafelboek en ‘n hoekom-vraagboek vir die jongspan.

Read More
Boeke
Resensies
Uncategorized

Lesersindruk

Draakasem deur Jaco Jacobs: ’n lesersindruk Draakasem (2019) is spookasem se nagmerrie! Hierdie lekkerleesstorie is ideaal vir die jong leser wat van avontuur hou en nog leer lees, veral vir diegene wat groot, vet, dik boeke met minder prente nog bedreigend vind. Draakasem is vir dié wat op soek is na ’n ongewone, opwindende avontuur. […]

Read More
Anke se Blog
Uncategorized

Onnies Vs Experts

Na aanleiding van ‘n artikel wat ek onlangs op die internet gelees het…. Ek kan jou hoor tot hier! Jy dink seker dis een of ander fake news of wikipedia-duimsuig ding. Dit is wel ‘n artikel wat ‘n aktuele onderwerp aangeroer het, die sogenaamde onderwyser en die kenner – Onnies teenoor Experts. Hierdie is ‘n […]

Read More
LitNet
Uncategorized

Die Groot Jaco Jacobs Storieboek – Resensie (LitNet)

Uittreksel: Ek kon nie elke aand wag om die volgende storie te lees nie en moes met groot moeite myself weerhou om nie die hele omnibus op een slag te verslind nie. Jacobs se verhale gryp ’n kind se verbeelding aan, maar is nie te ver verwyderd van ‘n kind se leefwêreld nie. Dit bevat […]

Read More
Boeke
Resensies
Uncategorized

Die Groot Koelte – ‘n Lesersindruk (LitNet)

Uittreksel: Die groot koelte (2019) is voorwaar ʼn leesplesier en avontuur. Felix en sy leeumaat, Leo, het alleen agtergebly in Afrika nadat al die mense weggetrek het na Antarktika. Klimaatsverandering het die landskap radikaal verander en ʼn besonderse verhaal ontvou aan die punt van Afrika. Met ʼn eerste lees is dit ʼn lekker avontuurlustige boek, […]

Read More
Boeke
Resensies
Uncategorized

Peter Pan en Laurie – ‘n Lesersindruk (LitNet)

Uittreksel: Enige jong leser sal van hierdie boek hou, en selfs die ietwat ouer lesers wat met nostalgie die oorspronklike Peter Pan van die vorige eeu onthou. Lees gerus, “tweede regs, en reguit aan tot die oggend” (Heese, 2019:25). Gaan lees gerus die volle lesersindruk: https://www.litnet.co.za/peter-pan-en-laurie-deur-marie-heese-n-lesersindruk/

Read More
Navorsing
Uncategorized

Die lewe se verantwoordelikhede en werk

Dag! Jammer vir die M.I.A. die laaste paar weke. Indien jy nie ‘n gereelde leser is nie, sal jy sal jy niks agterkom nie. Jy is dalk nou op universiteit en vir die eerste keer is jy in meeste opsigte verantwoordelik vir jouself, in opsigte wat jy nie nog nie regtig baie aan gedink het […]

Read More
Studies
Uncategorized

Studiegereedskap

Hierdie inskrywing word gewy aan die beginners. Eerstejaar universiteitstudente, hoërskool leerders, selfs laerskool leerders en vir enige iemand wat oorweldig voel deur al die inligting wat jou brein moet verwerk en onthou. Natuurlik is daar die “ek was my hande in onskuld” klousule: hierdie tegnieke en gereedskap het vir my gewerk. Dit beteken nie dit […]

Read More
Studies
Uncategorized

#3 After service vir jou opstel

Hierdie gaan ʼn kort maar belangrike inskrywing wees. Dit is deel 3 uit ʼn reeks van 3 posts oor opstelle. Wat ek met “After service” onder jou aandag wil bring is dat dit belangrik is en moontlik jou punte kan beïnvloed. Stap 1 Nadat jy nou die opstel kant en klaar geskryf en die verwysings […]

Read More