🐧 Wat ‘n leesfees was gister se samekoms van boekliefhebbers, handelaars and smouse…
Mense, daar is lekker stories en pragtige boeke oppad vanjaar. Hou daai oë oop en spaar solank want hier kom vir jou ‘n ding, wat werk met 🤾🏼♂️🤩🎁
Dankie aan @penguinbookssouthafrica vir die bederf en deel van boekgeheime
4 months ago