Year: 2017

LitNet

Die Deug van Ink …

Hierdie boek bied ongetwyfeld iets nuuts vir die klassifisering van prenteboeke. Buiten die postmodernistiese aard kan dit gebruik word om ʼn leeskultuur by jongkinders te bevorder. Dit is postmodernisties van aard omdat Ink handel oor ʼn boek binne ʼn boek. Dié boek is skrywer, Ingrid Mennen, en haar dogter, Irene Berg, se tweede projek saam. […]

Read More
Studies
Uncategorized

#3 After service vir jou opstel

Hierdie gaan ʼn kort maar belangrike inskrywing wees. Dit is deel 3 uit ʼn reeks van 3 posts oor opstelle. Wat ek met “After service” onder jou aandag wil bring is dat dit belangrik is en moontlik jou punte kan beïnvloed. Stap 1 Nadat jy nou die opstel kant en klaar geskryf en die verwysings […]

Read More
Studies

#2 Bronne vir jou opstelle en projekte

Daar is hoofsaaklik 3 plekke waar jy betroubare bronne vir jou opstelle en projekte kan gaan soek: Die internet (ʼn slagveld van onbruikbare bronne, tensy jy weet waar om te soek) Boeke (die biblioteek en boekwinkels – as jy ʼn boek wil koop) Ander tekste soos koerantberigte, tydskrifte, handboeke en klasuitdeelstukke. Die Internet Hierdie is […]

Read More
Studies

#1 Hoe om daai 1ste GROOT opstel te skryf

Dit is nou al ʼn maand vandat jy met klasse begin het en jy het nou al 3 of meer opstelle of opdragte om te skryf. Of dalk moes jy al van jou eerste opdragte ingehandig en jou terugvoering was ietwat aan die vrot kant. Jy begin stadig maar seker agterkom dat jou skoolkennis jou […]

Read More
Studies

Welkom by die volgende opwindende hoofstuk van jou lewe!

As jy ʼn eerstejaar is (of ʼn “fresher” is soos ons hulle by UCT noem) wees gerus – hulp is oral om jou. Al is jy by ʼn ander instansie soos die Universiteit van die Vrystaat, CPUT, TUT, Tukkies of Pukke of Stellies, daar is steeds geen rede om bekommerd te wees nie – hierdie […]

Read More
Boeke
LitNet

Ander resensies

Ink deur Ingrid MennenHier kan jy van my ander resensies vind wat ek vir LitNet geskryf het: 2014 Biebouw-resensie: Lotta se lewe deur Alice Pantermuller Resensie: Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran 2017 Baa Baba deur Marla Frazee Baas Baba deur Marla Frazee: ’n resensie Die boosaardige broers Botha deur Adeline Radloff Die […]

Read More
Flieks

Afrikaans in Argentinië

Boere op die Aardsdrempel / The Boers at the end of the World (2016) Prys: Tans R119 op Takealot.com Boere op die Aardsdrempel is ‘n besonderse film. Alhoewel dit ‘n dokumentêr is, sal dit enige kyker aangryp. Hierdie film spoor die afstammelinge van ‘n groep Afrikaners na. Wat na die Anglo Boere-oorlog (1899 – 1902) […]

Read More