Day: March 27, 2017

Studies

Welkom by die volgende opwindende hoofstuk van jou lewe!

As jy ʼn eerstejaar is (of ʼn “fresher” is soos ons hulle by UCT noem) wees gerus – hulp is oral om jou. Al is jy by ʼn ander instansie soos die Universiteit van die Vrystaat, CPUT, TUT, Tukkies of Pukke of Stellies, daar is steeds geen rede om bekommerd te wees nie – hierdie […]

Read More