Hierdie gaan ʼn kort maar belangrike inskrywing wees. Dit is deel 3 uit ʼn reeks van 3 posts oor opstelle. Wat ek met “After service” onder jou aandag wil bring is dat dit belangrik is en moontlik jou punte kan beïnvloed. Stap 1 Nadat jy nou die opstel kant en klaar geskryf en die verwysings […]
Read More
Daar is hoofsaaklik 3 plekke waar jy betroubare bronne vir jou opstelle en projekte kan gaan soek: Die internet (ʼn slagveld van onbruikbare bronne, tensy jy weet waar om te soek) Boeke (die biblioteek en boekwinkels – as jy ʼn boek wil koop) Ander tekste soos koerantberigte, tydskrifte, handboeke en klasuitdeelstukke. Die Internet Hierdie is […]
Read More
Dit is nou al ʼn maand vandat jy met klasse begin het en jy het nou al 3 of meer opstelle of opdragte om te skryf. Of dalk moes jy al van jou eerste opdragte ingehandig en jou terugvoering was ietwat aan die vrot kant. Jy begin stadig maar seker agterkom dat jou skoolkennis jou […]
Read More