Month: September 2020

Boeke
Resensies

Grapjas! Kyk hier …

View this post on Instagram A post shared by Anke S. Theron (@nerdliterer)

Read More
Boeke
Resensies

Die donker web

As jy nou lus is vir ‘n raaisel, of ‘n speurverhaal of ‘n riller, of dalk will jy bietjie inspirasie put uit iemand anders se lewe. Dan is hierdie boek vir jou! Greg Owen is ‘n gewone ou, maar in “Onderwêreld” verander sy lewe handomkeer. Vir dié wat nog antwoorde soek of die Baker – […]

Read More
Anke se Blog
Boeke
Uncategorized

Internasionale geletterdheidsdag!

Kom ons lees!!! Vandag is Internasionale geletterdheidsdag! 7 September – 13 September is Nasionale Boeke week en wat beter om die geleentheid mee te vier as boeke en boeke en nogmaals boeke! Sedert ek my passie vir boeke en spesifiek kinderboeke ontdek het, voel ek dit is belangrik dat elke kind ten minste een boek […]

Read More
Navorsing
Studies
Uncategorized

Taaldienste beskikbaar

Indien jy dalk jou werk daardie ekstra glans wil gee, gaan loer hier: www.kdlanguageservices.co.za Karli Durr behoort jou met alles van spel en tikfoute tot redigering te kan help.            

Read More