Resensies van boeke
Huppelkind – Woordfees Indrukke Gaan loer gerus op LitNet – die produksie is ook genomineer vir verskeie toekennings!!!
Read More
Hoekom lees? …want dis goed vir jou en dit was daar voor movies! Die proses van lees; die herkenning van letters, wat ʼn woord vorm, wat saam ʼn sin vorm wat ʼn bepaalde betekenis het gebruik verskeie dele van die mens se brein om te kommunikeer. Dit is ʼn algehele komplekse ding wat gebeur wanneer […]
Read More
‘n Kat se kans en elke honde kry sy dag! UIttreksel: Hierdie boeke is beslis nie net storieboeke nie, maar iets tussen ‘n koffietafelboek en ‘n hoekom-vraagboek vir die jongspan.
Read More
Draakasem deur Jaco Jacobs: ’n lesersindruk Draakasem (2019) is spookasem se nagmerrie! Hierdie lekkerleesstorie is ideaal vir die jong leser wat van avontuur hou en nog leer lees, veral vir diegene wat groot, vet, dik boeke met minder prente nog bedreigend vind. Draakasem is vir dié wat op soek is na ’n ongewone, opwindende avontuur. […]
Read More
Uittreksel: Die groot koelte (2019) is voorwaar ʼn leesplesier en avontuur. Felix en sy leeumaat, Leo, het alleen agtergebly in Afrika nadat al die mense weggetrek het na Antarktika. Klimaatsverandering het die landskap radikaal verander en ʼn besonderse verhaal ontvou aan die punt van Afrika. Met ʼn eerste lees is dit ʼn lekker avontuurlustige boek, […]
Read More
Uittreksel: Enige jong leser sal van hierdie boek hou, en selfs die ietwat ouer lesers wat met nostalgie die oorspronklike Peter Pan van die vorige eeu onthou. Lees gerus, “tweede regs, en reguit aan tot die oggend” (Heese, 2019:25). Gaan lees gerus die volle lesersindruk: https://www.litnet.co.za/peter-pan-en-laurie-deur-marie-heese-n-lesersindruk/
Read MoreEk raak met tye verveeld of moeg vir een tipe boek en daarom hou ek daarvan om keuses te hê.
Read More
Ink deur Ingrid MennenHier kan jy van my ander resensies vind wat ek vir LitNet geskryf het: 2014 Biebouw-resensie: Lotta se lewe deur Alice Pantermuller Resensie: Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran 2017 Baa Baba deur Marla Frazee Baas Baba deur Marla Frazee: ’n resensie Die boosaardige broers Botha deur Adeline Radloff Die […]
Read More