Hierdie inhoud het op LitNet verskyn en is voor betaal. Gaan lees gerus die volledige resensies of artikels op hulle webtuiste.
Ons almal weet Jaco Jacobs is ‘n meester as dit kom by lekker stories, maar hierdie boek is een vir die rekords. Hy het al verskeie gesogte pryse gewen en weet presies wat kinders van hou – al is dit spaghetti tussen jou tone…. NUUS PAS BEKEND! Die Boekwinkel tussen die wolke het onlangs die […]
Read More
Wêreld Boekedag 2021 Hierdie jaar vier ek Wêreldboekedag anders. Gaan lees gerus my meningsartikel op LitNet. Die biblioteek rus steeds in ons geheue en die kennis sal weer opstaan uit die as.
Read More
Gaan lees bietjie meer oor Ouma Hester. Sy doen nie die “slow life” nie.
Read More
Gaan loer bietjie na hierdie 2 boeke vir die feite en sommer ook die lawwe vyte…
Read More
Bethel is 14 jaar oud en haar lewe is meer ingewikkeld as wat mens sou dink. Maretha Maartens se nuutste jeugboek, ook die naaswenner van die 2019 LAPA Jeugromankompetisie, is ‘n blik op ‘n belewenis. Lees gerus die volle resensie hier: Bethel se berg deur Maretha Maartens, ’n resensie
Read MoreWil jy eendag ‘n prinses wees? Dan is hierdie die gids vir jou. Gaan loer gerus: LitNet: Lesersindruk – Oorlewingsgids vir ‘n prinses deur Federica Magrin
Read More
So wat weet skape nou eintlik van die wetenskap af? Dit is ‘n goeie vraag… Gaan lees gerus meer oor hierdie interessante boek deur Leon de Villiers by hierdie skakel: Wetenskaap – LitNet Lesersindruk
Read More
Gaan loer hier watter lees plesier hierdie 6-boeke in 2 omnibusse jou kan bied! Thomas@boekreeks: Omnibus 1 & 2
Read MoreUittreksel….. Hoeveel kinders in hierdie wêreld slaap met ’n nagliggie? ’n Liggie om die donker te verdryf. My naam is Prins, ek slaap met die lig aan (2019) spreek met ’n sombere ondertoon tot dié universele verskynsel onder kinders, maar skud ook die leser wakker vir die realiteit van pedofilie en kindermolestering. Die woorde deur […]
Read More
Uittreksel: Ek kon nie elke aand wag om die volgende storie te lees nie en moes met groot moeite myself weerhou om nie die hele omnibus op een slag te verslind nie. Jacobs se verhale gryp ’n kind se verbeelding aan, maar is nie te ver verwyderd van ‘n kind se leefwêreld nie. Dit bevat […]
Read More
Hierdie boek bied ongetwyfeld iets nuuts vir die klassifisering van prenteboeke. Buiten die postmodernistiese aard kan dit gebruik word om ʼn leeskultuur by jongkinders te bevorder. Dit is postmodernisties van aard omdat Ink handel oor ʼn boek binne ʼn boek. Dié boek is skrywer, Ingrid Mennen, en haar dogter, Irene Berg, se tweede projek saam. […]
Read More
Ink deur Ingrid MennenHier kan jy van my ander resensies vind wat ek vir LitNet geskryf het: 2014 Biebouw-resensie: Lotta se lewe deur Alice Pantermuller Resensie: Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran 2017 Baa Baba deur Marla Frazee Baas Baba deur Marla Frazee: ’n resensie Die boosaardige broers Botha deur Adeline Radloff Die […]
Read More